| Modulekode | TMS 320 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Deel A – Vervoerbeplanning: omgewings-, ekonomiese en sosiale impak van vervoer; vervoerbeplanningsproses; inleiding tot vervoerstudies en evaluasie; openbare vervoer; funksionele padhiërargie; geometriese paduitleg; padreserwedimensies; parkering; voorbereiding van `n uitleg. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Stads- en Streekbeplanning |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App